Category: Academy

Nellie-Redenaars Presteer Nasionaal

Sewe redenaars van Hoërskool Nelspruit het tydens die Radikale Redenaars se nasionale finaal op 14 Oktober 2017 ‘n hond uit ‘n bos gepraat. Gerhard van der Merwe (foto links) in graad 11 wen twee nasionale eerste plekke vir sy tweetaligheidstoespraak en vir prosa lees.     Danté van der Westhuizen  in graad 9 (foto links) ewenaar hierdie prestasie met sy twee nasionale eerste plekke vir sy Engelse Eksperimentele toespraak en vir prosa lees. Die bekkige drieling boeties in graad 8, Wentzel, Franco en Janu Erasmus, (foto heel bo), wen ‘n nasionale tweede plek met hul uiters vermaaklike eksperimentele spanredenaars.  Hulle...

Read More

Streepbaadjieseremonie baie spesiaal!

Die Streepbaadjie was vir baie jare die amptelike skoolbaadjie van die Ermelo Hoërskool. Later het dit verander na die huidige effekleur groen baadjie. Vir die afgelope sewe jaar het dit die Matriekbaadjie geword wat leierskap simboliseer. Gedurende 2010 het die eertydse hoof, wyle mnr. Bok Martins, begin om die geliefde Streepbaadjie terug te bring. Dit is nou tradisie dat slegs die graad 12-leerders die baadjie dra. Aan die einde van die Erries se graad 11-jaar, vind ‘n baie besonderse Baadjieseremonie in die Ouditorium plaas. Die kode vir elke leiergroep word voorgehou vir die dra van hierdie baadjie in graad...

Read More

Lowveld High School learners win in writing competition

Lowveld High School, Nelspruit, learners entered a writing competition that was run by an environmental education NGO (Ecostorybean) in Cape Town. It is called The Green Bean Story Project. It was held amongst schools in the Western Cape and we were the only school from Mpumalanga to enter. The learners had to write a story, poem or song lyrics relating to environmental issues based on a picture that they were given. Our learners won first and second prize in the competition. Photo on top: Back from left: Itani Namatandani, Brittney Lawrence, Nkosingphile Nosizwe Faith Ngobeni. Front row from left:...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn