Category: Athletics

NHS-atlete blink uit tussen die bestes in verre Limpopo

Die jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 – atletiekbyeenkoms het verlede naweek oudergewoonte op Mookgophong plaasgevind.  Hoërskool Nelspruit ondersteun hierdie waardevolle geleentheid om atlete vir die komende seisoen te slyp al vir baie jare. Hoewel vele atlete tans nog by rugby en ander aktiwiteite betrokke is, het die groepie wat op 13 en 14 Oktober 2017 na Limpopo gereis het getoon dat daar gewis weer na puik vertonings in die nuwe seisoen uitgesien kan word! In totaal het 43 meisie- en 47 seunspanne vanjaar meegeding, wat hierdie byeenkoms steeds een van die grootstes van sy soort in die land maak. Nellies se...

Read More

Gromar Langasems presteer by SA Landloop

Op 15 September 2017 het 27 van CVO Gromar, Groblersdal, se landloop atlete gaan deelneem aan die BCVO se Landswye Landloop kampioenskappe te Kleinfontein.   Die landloopbaan het ‘n hele paar verrassings en uitdagings gebied vir elke ouderdomsgroep wat hul uithouvermoë behoorlik beproef het.  Daar is deur plantasies gehardloop met ‘n onverwagse waterpoel hier en daar. Gromar se atlete het besonder goed gevaar en het weggestap met 13 medaljes vir 1ste, 2de en 3de plekke.  Daar was ook ‘n spankompetisie wat dit vir elke atleet die moeite werd gemaak het om sy/haar beste te gee.  Die streek wat die beste...

Read More

Hoërskool Ermelo-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s!

Luyanda Mabuza, Gr 9-leerder van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 September 2017 deelgeneem aan die Mpumalanga Landloopkampioenskappe te HTS Witbank. Tydens die byeenkoms het hy ‘n tweede plek behaal in die seuns o/16 ouderdomsgroep. Luyanda is na afloop van die kampioenskappe gekies vir die Mpumalanga Landloopspan. Hy gaan op 29 September deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kimberley. Baie sterkte, Luyanda! Die Erries is besonder trots op jou! FOTO HEEL BO:  Luyanda...

Read More

Athletes represent Mpumalanga at SA Championships

Congratulations to Lowveld High School, Nelspruit, cross country athletes who were selected to represent the Mpumalanga at the SA Championships in Potch on the 9th of September 2017. – Bongani Nkosi & Andisa Mbowane selected to represent the Mpumalanga Junior men. – Maqhawe Magane Mpumalanga selected to represent boys u15. – Sohil Bhikha (placed 2nd in Mpumalanga). – Bruce Mukucha placed 3rd in Mpumalanga. Well Done!...

Read More

NHS-atlete in Mpumalanga-landloopspan

Uitslae: Mpumalanga Landloopkampioenskappe 12 Augustus by Curro Medaljewenners: Dogters o/15 – Mila de Villiers 3de, dogters o/17 – Thembi Cossa 2de. Atlete opgeneem in provinsiale span en gaan deelneem aan SA’s in Potch op 9 Sept: Mila de Villiers o/15, Angelique Nel o/15, Wilmie Basson o/14, Thembi Cossa o/17, Andreas van Heerden o/16, Conrad Grobbelaar o/15 en Charlie Naudé o/17. Volgens Nelspruit Hoërskool se landlooporganiseerder is die provinsie se spanseleksie baie kleiner as in die verlede a.g.v die moeilike omstandighede, roete en strawwe kompetisie. Dit maak dié atlete wat in die span ingesluit is se prestasie merkwaardig. NHS is...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn