Frans-Josef Mentz, Nelspruit Hoërskool se ster-tweekampatleet, het onlangs ‘n derdeplek tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gewen en gaan in September 2017 in tweekamp aan die wêreldkampioenskappe deelneem.  Baie sterkte!