Laerskool Nelspruit is voorwaar trots op 12 van sy skool se Kunsleerlinge wat Prestige sertifikate vir hulle kunswerke en ontwerpe, tydens die afgelope Nelspruit Eisteddfod ontvang het.

Op die foto bo:

Voor: Gideon Lourens, Dirk Hurter

1e ry:  Mnr. Braam van Wyk, Riccardo van der Merwe, Mark Wiggill, Etienne Slabbert en Venique Nel

2e ry: Kristen Lombard, Bianca Knobel, Carla Louw en Daryn Hackett

3e ry: Larusha Scheepers en Larise Combrink met haar  2 toekennings.