Groot sukses by die Junior Sportdag!

Die leerders van die Laerskool Nelspruit het die werklike waarde en betekenis van sportdeelname geleer- om vriende te maak en om saam te kan speel.

Die skool sien met groot verwagting uit na die volgende generasie Krieket- en Hokkiesterre, want hier is heelwat talent by Nellies!

Media Luniel vd Merwe

 

Op die foto heel bo:  Kayshee Fincham

Op die foto links:  Luniel van der Merwe

 

 

 

 

 

Foto’s geneem deur:  Johan Orton