Sterkte aan die volgende leerders van Hoërskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die nasionale finaal van Radikale Redenaars deelneem:

Gr.8

  • Wentzel, Franco en Janu Erasmus: Eksperimentele spanredenaars
  • Carla Mouton: Reading poetry
  • Teneil le Roux: Lees prosa

Gr.9

  • Ané Davey: Lees poësie
  • Danté van der Westhuizen: Engels eksperimentele toespraak & lees prosa

Gr.11

  • Gerhard van der Merwe: Tweetaligheidstoespraak & lees prosa