Baie geluk aan Amenda Bunting en Rachelle Ressa van Hoërskool Nelspruit wat onlangs aan die English Public Speaking-kompetisie in Pretoria gaan deelneem het. Amende (gr.8) het ‘n eerste plek gewen en Rachelle (gr.9) ‘n tweede plek.