Ses leerders die skool verteenwoordig Nelspruit Hoërskool tans as deel van Mbombela se Junior Stadsraad. Hulle is op die foto bo:

(voor) Liesl Hartley, Fath Mhlongo, Monique Snyman, Thembe Khoza,

(agter) Wehan Viljoen en Theo van der Westhuizen.

Baie geluk!