Die gr 11 Nellie, Theresa-Louise Brink, het onlangs goud vir haar opstel tydens die Internasionale Ekspo verwerf. Baie geluk!