Category: Cricket

Hoërskool Nelspruit se 1ste krieketspan vaar goed

Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het Saterdag op Uplands se veld vir Waterkloof aangevat in die Noordvaal-finaal en met 75 lopies verloor. Waterkloof het die loot gewen en eerste gekolf. Hulle het 213 /9 in hul 50 beurte behaal. Die beste boulers vir NHS was Ewan Lombard met 2 paaltjies vir 27 in 10 beurte en Jon Hinrichsen met 2 paaltjies vir 46 in 10 beurte. Beste kolwer vir Waterkloof was Nico van Zyl met 52 nun en Jaundre Pretorius met 33 lopies. NHS is almal uitgeboul vir 138 in die 38ste beurt. Die beste boulers vir Waterkloof was Gideon Peters...

Read More

Nellies maak krieket geskiedenis

Laerskool Nelspruit het Donderdag, 19 Oktober 2017 geskiedenis gemaak toe al vier ons Krieketspanne, wat aan die Mpumalanga Grootskole liga deelgeneem het, deurgedring het na die Mpumalanga finale 2017 deurdat al vier ons 0/10A, 0/11A, 0/12A & 0/13A Krieketspanne hul halfeindrondtes gewen het. Voorwaar ‘n besonderse prestasie. Die 0/10A’s van Mnr. Rhyno Schilling het Dinsdag teen Laerskool Kragbron met 97 lopies gewen. Kragbron het die loot gewen en stuur Nelspruit in om te kolf. Ons slaan 121 vir die verlies van 6 paaltjies in ons toegelate 25 beurte. Beste kolwers was gewees Vaughn van Zyl met 30 lopies en John Duncan...

Read More

Nelspruit o/11 Krieketspan deur na Mpumalanga Grootskole Finale

Nellies is trots op ons 0/11A Krieketspan wat deur is na die Mpumalanga Grootskole Finale nadat hulle vir Laerskool Klipfontein se 0/11’s met 70 Lopies geklop het! Nellies het die loot gewen besluit om eerste te kolf. Na ‘n goeie kolfbeurt kon Nellies daarin slaag om 155 lopies vir die verlies van 4 paaltjies in hul toegelate 30 beurte op die telbord te sit. Klipfontein het redelik vining paaltjies verloor, maar hul laaste 2 manne het goed vasgesteek. Klipfontein is almal uitgehaal vir 85 Lopies. Man van die wedstryd was Theuns Meyer met 42 Lopies en 4 paaltjies en...

Read More

Hoërskool Nelspruit skitter in krieket

Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen in die T20 Mpumalanga semi-finaal teen Cambridge College met 4 paaltjies en die 2de span het op 14 Oktober 2017 teen Ermelo se 1ste span met 171 lopies in die Mpumalanga 1ste liga semi-finaal gewen. Prestasie: Tiaan Roux (gr.12) met 7 paaltjies vir 32 lopies. Nellies is baie trots op hierdie 2 spanne!...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.