Category: Hockey

Hoërskool Ermelo se hokkie oppad na NEXT LEVEL

Op Vrydag, 24 November 2017, het die Errie-hokkiespelers sommer alreeds begin regmaak vir 2018 se hokkieseisoen. Die wêreldbekende vroue-hokkiespeler, Pietie Coetzee het saam met haar hulpafrigter, Roxy Turner en EHS se doelgerigte hokkie-afrigters, die spelers getoets met die oog op ‘n voorseisoen-oefenprogram. Roxy Turner werk vir elke speler individueel ‘n gepaste program vir hom/haar uit, sodat elkeen hul potensiaal voluit kan bereik. ‘n Doelwitstelling-sessie is gehou om elkeen sielkundig voor te berei om hul doelwitte te bereik. Ons sien uit na die vordering wat deur die loop van die vakansie deur elke speler gemaak gaan word. 2018 gaan ‘n...

Read More

Wintersport Big Bash vol pret vir die Erries!

Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders ‘n pret middag gehad waar die hokkie, netbal en die rugby sommer net lekker teen mekaar gespeel het vir span- en geesbou! Die Erries het dit ontsettend geniet – van die spelers, die toeskouers en selfs die beamptes! Dankie aan  elke  Errie – 2017 se sport is op ‘n hoë noot...

Read More

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan-kampioene

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan kampioene. Ons 0/11, 0/12 en 0/13 Hokkiespanne het Saterdag aan die Mpumalanga kampioenskappe by Uplands deelgeneem. Laerskool Nelspruit se 0/11 Dogterspan het algeheel 5de geëindig en ons 0/12 en 0/13 dogters is gekroon as Mpumalanga kampioene. Ons is baie trots op ons dogters en afrigters wat baie hard gewerk het vanjaar, spesifiek aan vaardighede en fiksheid. Ons het goeie voorseisoen toere gehad wat die meisies deeglik voorberei het vir die liga. Baie dankie ook Me Tanya Wessels vir haar rol wat sy gespeel het by afrigting. 0/13 Dogters (FOTO HEEL BO) Voor:  Tammy...

Read More

Indoor-hokkie is dié nuwe somersport vir Hoërskool Ermelo

Van die Erries se hokkiespelers het op 17 September 2017 gaan deelneem aan die provinsiale proewe vir Indoor-hokkie. Kyla Grobler is gekies vir die Mpumalanga Black Mamba o/16-span. Simoné Ferreira en Nicole van der Merwe is saam in die o/18 Black Mamba-span. In die Green Mamba-span is Jenna Lewis en Hannah Cloete ingesluit. Elandré Kruger is ingesluit in die o/19-Green Mamba-span! Baie geluk, Erries. Ons is besonder trots op julle! Sterkte vir die Pro Series Indoor Nasionale deelname in Desember 2017. Op die foto heel bo: v.l.n.r.:  Nicole van der Merwe, Ruané Hüber, Yonette Fourie, Kayla Grobler, Ruan Grobler (hulp...

Read More

Erries se Indoorhokkie klop Secunda!

Hoërskool Ermelo se Indoorhokkie-dogterspan het Vrydag, 8 September 2017 deelgeneem teen Secunda en wen met ‘n wegholtelling van 8 – 1. Baie geluk, Erries! Op die foto bo: Voor vlnr:  Klarissa Joubert, Kayla Grobler Middel vlnr:  Yonette Fourie, Nicoel van der Merwe, Marla Oosthuizen Agter vlnr:   Ruané Huber, Nicole Venter en Elize Röhm...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.