Category: Netbal

Wintersport Big Bash vol pret vir die Erries!

Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders ‘n pret middag gehad waar die hokkie, netbal en die rugby sommer net lekker teen mekaar gespeel het vir span- en geesbou! Die Erries het dit ontsettend geniet – van die spelers, die toeskouers en selfs die beamptes! Dankie aan  elke  Errie – 2017 se sport is op ‘n hoë noot...

Read More

Nelspruit o/17 Netbalspan wen Integrated School Challenge

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan die Integrated School Challenge deelgeneem en hul ouderdomsgroep gewen het! Nellies is trots op julle!! Op die foto bo: Voor: Bessie Breytenbach, Elaine Kritzinger, me. Chantelle Claassen (spanbestuurder), Elke van Gass, Chanel Cronjé. Agter: Chanté Oelofse, Tania Hoffman, Zandri Potgieter, Deleen...

Read More

Amy Greyling, Errie-netbalspeler, ontvang toekenning vir uitnemendheid!

Amy Greyling, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het ware Errie-“guts” getoon en is op 8 September 2017 beloon met ‘n toekenning vir uitnemendheid deur Mpumalangaskole-netbal as kaptein en as hoofdoel  van die 0/15A provinsiale span. Dié span het derde geëindig tydens die SASN (SA Skole Netbaltoernooi). Baie geluk, Amy. Die Erries is besonder trots op...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.