CVO Gromar Skool van Groblersdal, is trots op hul 0/17 rugbyspelers, Emil Bloemhof, Stiaan Genis en Christiaan van Wyk, wat ingesluit is in die Nasionale Bokkiespan: (Toerspan).

Christiaan van Wyk is ook in die Gazelle (2de) 0/19 span opgeneem.