Op Saterdag, 25 Augustus, het drie Errie-hokkiedogters aan die proewe vir die Mpumalanga Indoor-hokkiespan deelgeneem te Hockey Farm.

Die Erries is besonder trots op hierdie drie dogters, Kyla Grobler, Nicole van der Merwe en Simoné Ferreira, wat gekies is vir dié span.

Baie sterkte met die toernooie wat voorlê.

Foto bo: (vlnr): Simoné Ferreira, Kyla Grober en Nicole van der Merwe