Walter Visser, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die Suid-Afrikaanse o/18-sewes groep. Dié groep toer vanaf 8 tot 10 Februarie in Kaapstad.

Baie geluk, Walter!

EHS is besonder trots op jou en wens jou alle sterkte toe!