Jenna Lewis, matrikulant van Hoërskool Ermelo in 2018, is op Vrydag 18 Januarie beloon met die toekenning vir die beste student vir Geskiedenis in die Gert Sibande-streek.

Jenna het ‘n besondere 99% behaal vir Geskiedenis!

Baie geluk, Jenna!

Die Erries is besonder trots op jou!