Hoërskool Nelspruit se renjaer, Alex Coetzee, het onlangs eerste in die provinsie gekom

in die Super Midget-klas. Hy het ook die prys gewen vir die beste voorbereide voertuig.

#nellieguts #nellietrots