Hoërskool Nelspruit se hokkiedogters het op 7 September 2017 aan ‘n Curro-sewestoernooi deelgeneem.

Junior 7’s:  Wen Curro-toernooi 4-0 in die finaal
Senior 7’s:  Wen Curro-toernooi 7-2 vs Uplands in die finaal.