Laerskool Nelspruit is baie trots op hul junior en senior koor wat beide deur is na die Sing in Harmonie finaal. Die finaal vind in Gauteng plaas op 13 Oktober by Gold Reef City.

Baie geluk en dankie aan juffrou Isabel van Veenhuyzen vir al die harde werk met die Nellie-kore!

Foto: Juffrou Isabel van Veenhuyzen