Mieke Pauer van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die 2019 SA Junior Skaakkampioenskappe wat vanaf 16 tot 23 Maart plaasvind.

Nellies is trots op jou, Mieke!