Laerskool Nelspruit spog met ‘n paar van hul nuwe graad 1’s.

Die foto is van links na regs: Miandri de Jager, Mieke Jacobs, Chanelle White, Suné Swart en Juf Mariette Jones