Die eerste- en tweede seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het mekaar op Dinsdag, 7 Mei, die stryd aan gesê op Ermelo se velde.

Hierdie wedstryde was deel van die spanne se liga uitspele. Die tweedespan van Ligbron het hulle wedstryd oortuigend met 4-0 gewen terwyl Ligbron se eerstespan met 1-0 gewen het.

Foto bo: Liam Olivier

 

Anrico Wolmarans