Verskeie leerders en onderwysers van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 4 Augustus, die NG de Bruinpark Pretdraf ondersteun. In die hoërskole afdeling het Ligbron se leerders die volgende plekke behaal: Nelson Malumba (1ste), Marcel Burger (2de) en Eugene Oosthuizen (3de).

Baie geluk!