Marna Ernst, matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif vir CVO in Witbank, het op Vrydag 21 September haar skool se matriekafskeid bygewoon.

Foto bo: – Marna Ernst en metgesel, Johan Bezuidenhout