Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die Errie-ruiter, Walter van der Walt weereens presteer by die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaasdeelgeneem en presteer uitstekend. Hy behaal ‘n eersteplek in 90cm op sy perd Black Magic, asook ‘n eerste- en derdeplek in 1m.

Baie geluk aan Walter. EHS is trots op jou!